Vannie wal, af: ’n teaterresensie

“Tog weet mens een ding as jy die stuk klaar beleef het, Harris is hier om te bly. Ons spoel saam weg op die Eersterivier na dieper water, na stiller grond. Vannie wal, af los ons met die vraag: Wat bly oor van ons sonder die liefde?”