Vandag wil ek my blou skoene dra: ’n onderhoud met Koos Kombuis

“Vir my het Vandag wil ek my blou skoene dra gevoel soos ’n bevryding van daardie ou klomp pyn. Dit was soos om jou ore oop te gaap as jy afkom van ’n bergpas.”