Van vaders en vlugtelinge deur SJ Naudé: ’n resensie

Van vaders en vlugtelinge bied oorwegend inherente weerstand teen [Hannah] Arendt se idee van aardse vervreemding; dit kom in opstand daarteen en dra die idee oor dat die natuur ons, ten spyte van ons kosmiese uitgangspunt, sal oorleef.”