Van vaders en vlugtelinge deur SJ Naudé: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

“Naudé is een van die outeurs wat in hulle romans telkens die leser se verwysingshorison verbreed met intertekstuele invlegtings.”