Van toeka af die toekoms in deur Angelique van Niekerk en ander: ’n resensie

“Alhoewel die toekoms van Afrikaansdepartemente aan talle Suid-Afrikaanse universiteite in die weegskaal verkeer, dui dié publikasie daarop dat die Afrikaansdepartement aan die UV nog lank nie boedel oorgegee het nie.”