Van rotstekeninge tot joernaalterapie

“Die afleiding kan gemaak word dat die versugting van mense om hul belewenisse en gedagtes op iets konkreets neer te pen, as’t ware ingekerf is in die mens se DNS.”