Van Riebeeck-penning uitgereik vir vertaalwerk

Op Saterdag 21 Maart, is die Van Riebeeck-penning in Amsterdam aan Riet de Jong-Goossens toegeken. Goossens het al meer as vyftig Afrikaanse romans in Nederlands vertaal.