Van ongelykheid tot nuwe ongelykheid – van wit minderheidsoorheersing na ’n swart oligargie

“Hoe suksesvol was die ANC oor die afgelope bykans 30 jaar ooreenkomstig sy ideologie en op gesag van die Grondwet om die ongelykheid van die verlede met gelykheid te vervang?”