van die mond na die hand om verweer (om) te keer

“maar om jou naam te fluister / is om verlange op die tong te vertroetel / in die stil sloep begeerte …” – Breyten Breytenbach skryf ’n gedig by geleentheid van Athol Fugard se 90ste verjaardag op 11 Junie 2022.