Van Der Aven se eerste Afrikaanse enkelsnit “Heimwee” op Mimi se verjaarsdag
“Heimwee” is die eerste enkelsnit van hierdie kort nuwe album. Roelof sê: “Ons weergawe van die liedjie word op Vrydag 10 Junie uitgereik. Ons het onlangs verneem dat Mimi Coertse op 12 Junie 90 Jaar oud word. Dis nogal amazing hoe hierdie dinge so uitwerk. Ons het groot respek vir haar en wat haar musiek vir die skatkis van Afrikaans beteken. Ons hoop sy het ’n wonderlike verjaardag!”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed