Vammelewe se vuurstories vat vlam: Ware verhale uit Namakwaland deur Gert Sarrisam
“Die stories kan een-een gelees word, want ’n happie humor en meelewing elke dag is goed vir die siel. Of jy kan, soos my bejaarde pa, vir jou koffie maak, die karringmelkbeskuit nadertrek en pens en pootjies in die boek inval en lees asof die wêreld nie bestaan nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed