USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Elodi Troskie

“Táál diskrimineer nie; ménse diskrimineer. Afrikaans is vir almal wat daarin praat en lees en luister en leef. Hier is nie plek vir mean girls nie!”