USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Carla Lindt

“Afrikaans behoort aan almal wat dit praat – elke liewe spreker, maak nie saak eerste of tweede of derde taal nie; maak nie saak watter ras; maak nie saak watter dialek, watter sosiolek … Van die ghaadtjie op die Kaapse taxi en die vrugtesmous langs die pad tot die professor op universiteit.”