USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Anke van der Merwe

“Die ikoniese Breyten Breytenbach se Afrikaanse poësie en laatwerk, en korpuslinguistiek is die fokuspunte van my navorsing.”