USAN 2022 – ’n onderhoud met Marthie de Waal
“My hart is in gestremdheidstudies. As ek vir een aanleerder of opvoeder die proses kan vergemaklik, sal my hart bly wees. My doel is om voort te gaan in taalverwerwing en gestremdheidstudies en mettertyd verskeie navorsingstukke te produseer wat aan opvoeders riglyne bied (wat ek nie noodwendig gehad het nie).”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed