USAN 2022 – ’n onderhoud met Lobke Minter
“In my meestersverhandeling het ek op Frankenstein gefokus, en die ‘creature’ het ek besonders interessant gevind. Hy is uit verskeie liggaamsdele saamgestik en dit het my laat dink aan hibriditeit en die manier waarop littekens dikwels gebruik word om karakters te stereotipeer, al is die litteken self ’n fenomenale manier waarop die liggaam homself genees.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed