USAN 2022 – ’n gesprek met Carmi Britz
“Afrikaans is deel van ’n mens, dit is ’n identiteitsmerker. Dit is soms moeilik om die vakgebied van die individu of identiteit te skei of te onderskei. Wanneer iets negatiefs oor Afrikaans gesê word, voel dit dus amper asof daar iets negatiefs oor die Afrikaanssprekende gesê word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed