US Woordfees 2019: ’n onderhoud met De Klerk Oelofse
“Ek dink Babbelagtig gaan feesgangers verras. Daar is nog nooit so ’n produksie op feesverhoë aangebied nie en ek het by KKNK gevind dat mense instap met die idee dat dit ’n kinderproduksie is en uitstap met die besef dat ons almal maar klein mensies is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed