Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy?

“Small, waar hy van ver anderkant die wolke loer, se tone moes behoorlik krul wanneer die manne lostrek met hul snare, selfgemaakte shakers, banjo’s en akoestiese instrumente.”