US-taaldebat 2021: US-koor sing nog in Afrikaans
“Die kwessie van sang en taal is egter veel groter as die vraag of ’n koor in Afrikaans mag sing al dan nie. Dit gaan eerder daaroor dat die koor (en selfs sêrgroepe) soveel beter daaraan toe is as hulle in soveel moontlik tale sing.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed