US-taaldebat 2021: "Taalverkragter", ’n gedig

Danie van Wyk, voorsitter van DAK Netwerk, het op 9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid te kenne te gee. Lees ’n gedig wat David C Jantjies tydens die geleentheid voorgedra het.