US-taaldebat 2021: Skande op Maties – rooi ligte in die US se taalbeleid

“Die hewige belangrikheid van persoonlike outonomie en vryheid om jou taalkeuses uit te oefen beteken dat afdwinging van Engels neerkom op ’n growwe skending van basiese menseregte. Die letter en gees van die Handves van Menseregte is in totale teenstryd met die gedrag van Maties-koshuisleiers teenoor hierdie studente.”