US-taaldebat 2021: Die taalkwessie aan die Universiteit Stellenbosch

“Ek het ervaring van parallelmedium as leerder en as onderwyser. Dit is net eenvoudig aangrypend hoe leerders en studente wat in hul moedertaal onderrig ontvang, beter presteer as niemoedertaalstudente.”