US-taalbeleid: "Oor hierdie saak moet ons met mekaar reguit praat"

“Die vraag is dus nie soseer of Gelyke Kanse die saak sal wen of nie. Die vraag is of die breĆ« Afrikaanssprekende gemeenskap kan bekostig om die saak nie te voer nie.”