US-taalbeleid en Gelyke Kanse: Konstitusionele Hof se volledige uitspraak

Op 10 Oktober is uitspraak in die Konstitusionele Hof gelewer ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid. Lees die volledige uitspraak hier.