US rektor sê hy het reeds verskoning gevra vir taaldebakel

“In ’n verklaring wat laat Woensdagaand uitgereik is, sê De Villiers die US bly verbind tot menseregte, waardigheid, veeltaligheid en inklusiwiteit. Hy sê die US neem kennis van die MRK se verslag oor taal in US-koshuise.”