US Konvokasie-verkiesing en Merlyn van der Rheede: "Hieraan wy ek my toe"
“Alhoewel ons ’n ontwikkelende nasie is, word duisende leerders … hul reg op moedertaalonderrig ontsê. Hierdie teenstrydigheid kom ons duur te staan, want sodanige kortsigtigheid het tot gevolg dat die gaping tussen die elite en die massas — die gaping tussen ryk en arm — net vergroot.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed