US-konvokasie 2018: Kom pad toe

“Inderdaad, wat ’n bietere toekoms vir Afrikaans in al sy variëteite en meertaligheid betref, much more is at stake out there than in here, my taalgazi’s. Soes ôs soms oppie vlaktes sê as ôs jou uitdaag: ‘Kom pad toe.'” Jeremy Vearey was vanjaar die gasspreker by die Universiteit Stellenbosch se konvokasievergadering.