Universiteit Kaapstad-brand

“Dele van die Universiteit Kaapstad se hoofkampus, ’n ministerswoning en die historiese Mostert se meul is gistermiddag in ’n versengende brand verwoes.”