Uncle Cyril se government van national unity: ’n huis met baie wonings?

“Dit voel dan nou soe amperster of ek biesag is met ’n koebaaibrief. Selfs al survive Uncle die next paa dae met allie negotiations en goete, dan wiet ek it gannie wee dieselle wies ie.”