UJ-pryse 2019: Repliek deur Charl-Pierre Naudé

“Ná die skryf van hierdie storie, dink ek, weet ek minder van die wêreld, maar het ek meer gesien daarvan, en het ek minder oortuigings, maar glo ek, soort van, in meer.” Lees Charl-Pierre Naudé se repliek by die ontvangs van die 2019 UJ-prys vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey.