UJ-pryse 2018: Repliek by die ontvangs van die debuutprys vir radbraak

Radbraak leer my weer taal is niemand se hou of houer nie. Jy praat dit, maar dit behoort nie net aan jou nie. Die taal praat aan – met of sonder jou.”