UJ-pryse 2018: Commendatio vir SJ Naudé se Die derde spoel
“Die derde spoel bevat egter nie net baie wat deur akademici ontgin kan word nie, dit is ook op só ’n spannende wyse geskryf dat die leser nie anders kan as om meegevoer te raak deur Etienne se soektog na die derde spoel nie, en deur sy soeke na betekenisvolle kuns, aktiwiteite en maniere van bestaan.” Hier is Bibi Burger se commendatio oor SJ Naudé se Die derde spoel, ontvanger van die 2018 UJ-prys.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed