UJ-pryse 2017: Commendatio oor Bibi Slippers se Fotostaatmasjien

“Eers het die Afrikaanse poësie ’n ‘beiteltjie’ (Louw, 1954) gehad, later ’n ‘lugdrukboor’ (Marais, 2008) en nou Bibi, die literêre hipster. Die een wat weet. Wat weet hoe. Wat die toon aangee, die mode stuur.”