UJ-pryse 2016: Commendatio oor Ena Jansen se Soos familie

“Plaaslik het veral die toekenning van pryse in ons mineure Afrikaanse letterkunde … voorspelbaar geword. Is dit omdat daar net ’n paar bekende gekanoniseerde digters of romanskrywers is van wie verwag word dat hulle werk van bekroningswaardige gehalte kan lewer?”