UJ-prys 2022: SJ Naudé se toespraak by die bekroning van Dol heuning

Die 2022 UJ-prys is op 22 September toegeken aan SJ Naudé vir sy bundel kortverhale Dol heuning. Lees die skrywer se aanvaardingstoespraak tydens die seremonie hier.