“Uithouvermoë en veelsydigheid” – Natasha van der Merwe oor kunstenaarwees en die Suidoosterfees-inryteater

“Dis ’n groot voorreg om die land te kan blootstel aan die ongelooflike skryftalent van ons liedjieskrywers.”