Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar

Die e-boeke is beskikbaar by Leserskring, Kobo, Kalahari  én Amazon se Kindle Store en kan op enige e-boekleser, tablet, rekenaar of slimfoon gelees word. NB-Uitgewers se volle katalogus van e-boeke word nou deur Amazon versprei en is dus wêreldwyd op alle platforms beskikbaar.