Uit die argief: Die vrystelling van slawe

Slawerny is op 1 Desember 1834 amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf, maar slawe moes as vakmanne vir vier jaar vir hul eienaars gewerk het. Slawe is dus ten volle bevry op 1 Desember 1838. Hier is ’n keur van artikels uit LitNet en Voertaal se argiewe oor die herdenking van hierdie dag, asook Suid-Afrika, Nederland en Engeland se slawe-erfenis.