Ubuntu en "tegnologiese imperialisme": Gemeenskappe moet hul sê kan sê oor kragvoorsiening
“Ubuntu, as ’n plaaslike, outentieke idioom van kultuurkritiek, beskik oor die vermoë om morele spanninge en teenstrydighede in die ontplooiing van tegnologieë uit te lig wat dikwels oor die hoof gesien word in die oorwegend Westerse kulture waar hierdie tegnologieë ontwikkel word.” Kristy Claassen verduidelik waarom kwesbare gemeenskappe inspraak moet hê in sake soos kragvoorsiening.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed