Ubuntu, Augustinus en die oop gesprek

“Hierdie spanning tussen individuele vryheid en gemeenskapsverantwoordelikheid binne ubuntu is iets waaroor daar verlede Vrydagaand by die Filosofiekafee in Wellington se BĂ´rdienghuis by die Breytenbach Sentrum gedagtes gewissel is.”