Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings IX

Hier verskyn die negende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie “Tyd” ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.