Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings II

Hier verskyn die tweede lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie “Tyd” ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.