Twitter gons oor Gerwel se dood

Joernaliste, politici, musikante en verskeie ander figure het teen Woensdagmiddag getweet oor die dood van prof Jakes Gerwel.