“Hoe kyk ek nou, twintig jaar later, terug na Kerkorrel en SêNet? Ek is nou, meer as tevore, bewus van ‘the brevity of life’. Hoe twintig jaar in ’n oogwink kan verbygaan en hoe vinnig soveel dinge onherroeplik kan verander.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed