Tweespoor deur Helena Gunter: ’n resensie

“Gunter se werk is toeganklik, maar daag die leser terselfdertyd uit. Dis ’n skop teen die kop wat jou dwing om anders kyk.”