Twee overzijden deur Yves T’Sjoen: ’n lesersindruk

“Hy wonder hoe ons in Namibië en Suid-Afrika aansluiting kan vind by die letterkundes van België, Nederland, Suriname, Aruba, Curacao of Indonesië, en natuurlik ook andersom, danksy die talige brug wat ons letterkundes moontlik maak.”