Twee nuwe gedigte deur Deon Swanepoel

“Niks is gewaarborg op hierdie reis
alleen stap jy en los ’n spoor
hoe wankelrig ook al”