Twaalf verhale – ’n aangrypende geheel

Willemien Brümmer is ‘n bekroonde joernalis wie se pasverskene kortverhaalbundel, Die dag toe ek my hare losgemaak het, klinkklaar bewys dat sy ook fiksie met groot vernuf kan hanteer.