Tussen huis toe gaan en onderweg bly. ’n Repliek oor geloof, tradisie en bewegende denke
“Daar is tekste wat ’n mens nie onverskillig lees nie. Nie omdat jy noodwendig met alles daarin saamstem nie, maar omdat dit iets raak wat lank reeds onder die oppervlak van ’n generasie se selfverstaan lê. Johann Rossouw se LitNet-bydrae oor geloofsbesering, verlange en die pad ‘huis toe’ is só ’n teks.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed